Ek het 'n basiese idee gehad van hoe my rok moes lyk maar saam met Isabel het die rok week na week van gestalte verander tot ons uiteindelik hierdie ongelooflike eindproduk geskep het!!

Sien alle inskrywings