My rok weerspieel wie ek is!! n Kaalvoet boeremeisie wat blomme mal is! My rok kom nie uit n boek, of van n webtuiste of vorige prentjie af nie.. Toe ek moes begin rok kies of kleure kies het groen en blomme eerste in my gedagte opgekom. My rok is nie iets of iemand wat ek nie is of probeer wees het nie.. Ek het soos Cinderella in my rok gevoel met my Prince Charming langs my, in ons Winny The Pooh heuningpot koets! Met my kaalvoete en blomme rok, Prins aan my sy en Mamma wat alles moontlik gedoen het om my groot dag so perfek en spesiaal moontlik te maak.... Hoe dan anders, dis n dag wat ekka definitief weer sal wil oor he, en nooit ooit sal vergeet nie!!!

Sien alle inskrywings