Die rok is my eie ontwerp wat geïnspireer is deur my gunstelling kleur, pienk. Die ontwerper, Johan Wolmarans het my ontwerp verder uit gebrei. Ek wou 'n rok gehad het wat vroulik en vrolik is, nes my persoonlikheid. Die diamant en kraal detail is wat hierdie rok besonders en uniek maak.

Sien alle inskrywings