Ek't geweet ek wil n vroulike, oudtyds-moderne rok he wat nie wyd is om die heupe nie. Ek't op die ou end rooi gekies omdat dit my gelaat opgehelder het en beter by my gelyk het as enige ander kleure! Wilma het regtig alles in haar vermoe gedoen (tot vir my van haar eie juwele geleen) om my soos n prinses te laat voel. So baie mense het gehelp om my matriek-afskeid perfek te maak. Die beste aand van my lewe!!!

Sien alle inskrywings