Ek het n hele jaar aan die rok se ontwerp beplan,omdat ek self in die kunste belangstel en kreatief is.Ek tree gereeld op met my sang en model en dit is belangerik vir my om my persoonlikheid in die rok uit te beeld.Ek wou n dramatiese ryk 'Goddess' ontwerp he wat kleurvol is want dit pas by my vel ondertoon en weerspieel my karakter.Die rok is van rou sy,organza en net gemaak.Die krale ontwerp is self deur my en Christa Lombard saam gestel omdat blomme my inspireer om n vars uiterlike aroma en innerlike skoonheid uit te leef in my daaglikse lewe.

Sien alle inskrywings