My rok is nie iets wat ek van 'n aktrise af gesteel het nie. Hierdie rok is deur my ontwerper se mode- reeks geinspireer. Haar reeks ( Sy is mede- besitter), is 'n reeks waar hulle speel met die kleure wit en swart, asook strepe. Ek wou graag 'n "twist" op die klassieke wit en swart rok soos ons dit vandag ken doen. Hierdie rok is soortvan "old- hollywood" , veral met die handskoene daarby en die krale "detail" po die skouer. Hierdie rok is eenvoudig, maar het daai iets wat ek glo dit 'n "memorable" rok maak. Die skouer "detail" is ook iets wat afgelei is vanaf die Hoiden reeks.

Sien alle inskrywings