Ek het nog altyd gehou van Afrika-style, en wou nie net nog 'n gewone blink matriekafskeidrok gehad het nie. Toe ek hierdie rok gesien het in 'n boutique het ek dadelik geweet dis wat ek wil hê - die wye rompe en kleure van die Afrika-kultuur het my nog altyd gefasineer!! Ek het toe saam met my ontwerper, Shani, rondgespeel met idees en so het ons my droomrok gemaak!!! Sy het ook spesiale aandag aan my armband en oorbelle gegee om dit perfek by my rok te laat inskakel!

Sien alle inskrywings