Ek is mal oor enige iets vintage - veral met kant of perels - en wou dit graag in my rok inwerk. Ek hou nie van over the top nie en wou ook iets anders as die 'gewone' matriekafskeidrok he, so ons het rondgespeel tot ons die perfekte rok geskep het - iets uit Old Hollywood wat perfek by my pas.

Sien alle inskrywings