Ek het 'n foto van my droomrok op die internet raakgeloop. Ek het die prentjie vir Daniele gewys en sy het dit aangepas volgens my individuele smaak en kleurkeuse. Met net 7 vingers en hope magic in haar hande het sy my droomrok gemaak.

Sien alle inskrywings