Vir 'n ballerina wat al jare lank dans, het ek my Ballet loopbaan op 'n hoogtepunt afgesluit, met 'n...ballet pienk rok. Ek wou dit graag deel maak van my matriekafskeid. Alhoewel 'n "tutu" nou nie sou werk.Baie mense se pienk pas goed by my en beklemtoon my gelaatstrekke. Ek hou baie van "vintage" en het dit gekombineer met die sagte pienk. Die "vintage" was agter by die laerug, wat my gunstelling gedeelte van die rok was.

Sien alle inskrywings