Terwyl ek heerlik met Simon en Niko gesels het, het hulle my beter leer ken en volgens wie ek is het hulle my rok ontwerp. Ek het dadelik van alles gehou en het niks van die ontwerp laat verander nie. Die rok sê presies wie ek is.

Sien alle inskrywings