Geagte Sarie Ek het maar deur al die vorige matriekafskeid rokke gekyk op die internet en by my skool, maar ekt nie n rok gesien wat my laat "WOW" het nie. Ek is n meisie wat altyd anders wil wees en is mal oor verskillende helder kleure! Ek het gesien die meeste rokke is maar vervelig en dieselfde volgens my..ek wou n rok gehad het waar nog niemand so rok gehad het nie en wou uitstaan!! Toe maak ek vir my n prentjie in my kop met al my gunstelinge kleure en hoe ek min of meer dit wou gehad het! My rok het perfek uitgekom :anders en uniek!!

Sien alle inskrywings