Ek het eers 'n ander rok in 'n winkel venster gesien, maar toe kom my ma op 'n foto in Huisgenoot af van die mooiste rok in die hele wêreld... Die rok was gedra deur Selena Gomez, maar min het ek geweet dat ek binnekort die rok tot sy reg gaan laat kom. Toe besluit ek en Marlize op die mooiste materiaal. Ek was baie senuweeagtig, omdat ek geweet het dat die rok se snit en materiaal nie soos 'n gewone matriek afskeid rok lyk nie, maar ek besef toe "Ek soek nie 'n 'gewone' rok nie." Die eindresultaat het al my verwagtinge oortref. Ek HET nie soos enige ander meisie gelyk nie, ek WAS WOW!!!

Sien alle inskrywings