Ek het die Lavazza kalender van 2009 gesien, en in hom was daar n foto van n vrou in n blou rok op n brug in Italie. Die hele prentjie het my opgewonde gemaak. die agter kant van my rok was rerag die fokus punt omdat dit moes lyk soos die prentjie

Sien alle inskrywings