Hou jou dagboek oop op 31 Maart en 1 April 2009: Habits kom kuier in Johannesburg! Besoek hulle by The Wanderers Club in Illovo vir hul trommel-uitverkoping. Vir meer inligting: 021 671 7330 of besoek www.habits.co.za