Hierdie rok het vir my as inspirasie gedien om my droom as kunstenaar in die musiekbedryf uit te leef. Ek het dit nie net as 'n matriekafskeidrok gesien nie, maar as 'n rok wat ek weer vir verskeie glans geleenthede kan gebruik,(die beskeie swart nommertjie in jou kas!)

Sien alle inskrywings