My inspirasie het gekom uit jare se BALLET en die elegansie wat ek daaruit geleer het. Ek wou 'n rok he wat my figuur komplimenteer maar tog klassiek is. Pienk is my gunsteling kleur, en die kombinasie met die perels het dit vir my spesiaal gemaak. Die sagtheid van die net was vir my pragtig, soos my eerste tu-tu wat ek gehad het toe ek 5 jaar oud was. Ek het 'n basiese prentjie in 'n bruidstydskrif gesien en ons het dit bietjie verander om dit my persoonlike styl te gee. Dit het die hele aand vir my gevoel of ek die hoofrol in my eie Swanemeer gedans het !!

Sien alle inskrywings