Jou styl-ikoon is aktrise Jennifer Aniston en jy maak - soos sy - staat op klassieke items.

No caption needed. #vfoscarparty

A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on Jeans wat goed pas is die sleutel tot die meeste van jou uitrustings. Net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans.

Jeans wat goed pas is die sleutel tot die meeste van jou uitrustings. Net soms probeer jy iets aweregs soos geskeurde jeans.

The incredible Jennifer Aniston is here Monday. I asked her to match the chairs. A photo posted by Ellen (@theellenshow) on

Ander moet-hê-items in jou kas is 'n swart rok, swart baadjie en wit hemp. Die skeppendste wat jy sal raak is om rond te speel met serpe.

Vir 'n voorkoms van elegante eenvoud, koop dié: