Jou styl-ikone is die werklikheidster Kim Kardashian en sanger Beyoncé Knowles. Jy is sensueel en gee nie om om jou kurwes te wys nie. Sexy is jou tweede naam.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Noupassende klere is 'n móét in jou kas. Teksture soos leer, deursigtige stowwe en kant wys jou sensualiteit. Jy is ook nie bang om vel te wys nie - hetsy met uitsny-detail, 'n lang spleet of 'n lae V-hals.

?? @khloekardashian @kourtneykardash A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Hierdie items móét jy in jou kas hê: