Dié somer bring Foschini die wêreld se inspirasie na jou klerekas met invloede uit Marokko, Spanje, die suide van Frankryk, die boheemse 70’s en die 80’s se pop-kultuur. Kyk ook wie die gelukkige wenners was van al hierdie items! VOORKOMS 1: DIE PAD NA MARAKESH

Die harem-broek is hoogmode dié seisoen en 'n sleutelstuk vir hierdie voorkoms. Dis 'n goeie pasmaat by 'n tank-top of 'n klassieke hempstyl. Rond die voorkoms af met gladiator-sandale en voeg 'n paar kroonkandelaar-oorbelle hierby.

Harem-broek Boyfriend-baadjie Kroonkandelaar-oorbelle Gladiator-sandale

Harem-snit

Boyfriend-baadjie

Kroonkandelaar-oorbelle

Gladiator-sandale

Heila Cato


Lizmare van der Walt


Ciska Ritter


Amanda Barnard
VOORKOMS 2: BIETJIE BOHEEMS, 'N BIETJIE POP
Styfpassende voetlose kouse, tong-in-die-kies gedrukte T-hemde en die man in jou lewe se baadjie.

T-hemp Voetlose kouse Boyfriend-baadjie Palmhandsak Hoëhak-sandaal

Boheemse inspirasie

Voetlose kouse

Boyfriend-baadjie

Palmhandsak

Hoëhaksandale

Hester McIntyre


Stephanie Goosen


Maggel Badenhorst


Tessa Nielsen


Alida Rudman


VOORKOMS 3: VROULIK GETAILLEERD

Skitter vir jou aandjie uit met bling-oorbelle en 'n ring, blinker-sandale en 'n sjiek rooi rokkie!

Rooi rokkie Sandaal Oorbelle Palmhandsak Skitter-ring

Stylvolle rooi rok

Sexy sandaal vir die aand

Bling bling

Palmhandsak

Skitter-ring

Marietjie Engelbrecht


Toinette de Beer


Riana Butler


Susan Charles


Talita Germishuys


VOORKOMS 4: HIPPIE-INSPIRASIE

Die vrye gees van dié tyd word vasgevang met spatsels helder kleur, tossels, bonkige kralewerk en natuurlik, daardie skinny jean!

Gladiator-sandaal T-hemp Bonkige armband 70's-handsak Skinny jeans
Gladiator-sandale Afrika-inspirasie Bonkige armband 70&aposs-styl handsak Skinny jeans

Cornel Willmot


Tarina van Aswegen


Esme Hendricks


Cecelea Boshoff


Patricia Lester
Só is die pryse ontvang?

Foschini het 'n geskenkbewys vir die spesifieke prys wat gewen is, na die wenner se straatadres gekoerier.