Ek het n rok laat maak maar was baie ontsteld oor hoe hy gelyk het, dit was net nie DIE rok vir my groot aand nie... Toe gaan ons terug na Baronne toe waar ek n lem groen rok gesien het ekt hom aangepas ensovoorts maar buite die aanpaskamer het daar n groen en bruin rok gehang wat elke keer my ma se aandag getrek het, ekt paar keer na hom gekyk dit was mooi maar nee... later se Danie hy dink ek moet daai rok aan pas en toe ek hom aan het en omdraai om in die spieel te kyk was my asem weg geslaan en ek was speechless... dit was besonders...

Sien alle inskrywings