Vir so lank as wat ek kan onthou wou ek n pragtige blou matriekafskeid- rok gehad het. My ma het nog altyd gese Terquis is die kleur wat by my pas. Ek was geinspireer deur my eie idees sowel as modetydskrifte om my rok self te ontwerp.ek wou n passende rok gehad het met n mooi gedettaileerde, oop rug. Ek het my idees en tekening na Erika Mengouche van Haute Courtier geneem en sy het my droom rok laat reliseer.

Sien alle inskrywings