Vandat ek klein was, is ek mal oor die tekenprent Cinderella*, ek het nog altyd gesê ek gaan op my Matriekafskeid soos *sy lyk! Die dag toe ons vir rokke gaan soek het, het my rok in die venster gehang en ek was dadelik smoorverlief! Ek het die rok aangetrek en toe ek myself in die spieël sien het ek gesê "Dis die een!" My droom het waar geword en ek het definintief soos *sy gelyk! My inspirasie, Cindarella...

Sien alle inskrywings