Dit was ek self, Ek en my Ma was Kaap toe opsoek na rok en ek is 'n persoon as ek dit sien is dit my finale keuse. Ons het by al die winkel sentrums om gegaan en gekyk en pas, maar nerens dié regte een gesien wat perfek pas nie, die laaste stop was ek moedeloos, maar nie opgegee nie en net daar hang die een blou rok, beslis n baie mooi blou wat pas by groen oe en ekt gese nerens verder nie dis my keuse die! .. My aand was PERFEK!!

Sien alle inskrywings