Jy word na baie troues toe genooi, want jou vriende het skielik almal troukoors. Maar jy kan nie vir elke geleentheid ’n nuwe rok koop nie, wat nou?

Ons maak troues vir jou soveel makliker en stileer 3 uitrustings vir 4 seisoene, met net één rok.

Geborduurde midirok:

R1 599 Mango R1 599 Mango

3 uitrustings:

Wees kreatief en koop 'n rok wat jy deur die jaar op verskillende maniere kan stileer