Die SARIE-modespan, onder leiding van modedirekteur, Chris Viljoen, en moderedakteur, Amaria Carstens, is in die voorste rye van die Kaapstad Modeweek wat van 13 tot 16 Julie plaasvind. Hulle sal twiet, facebook en vir sarie.com skryf oor hul gunsteling-ontwerpers en -voorkomste, wat die fashionistas dra en wat jy´ in die winkels kan verwag.

Kry die nuus hier: