My grootste wens was om my rok uniek en anders te maak en my sprokiesaand in 'n prinsesrok in te spog. Ek het my eie inspirasie en kreatiwiteit gebruik om my droom rok te ontwerp. F. Wilson het hierdie droom 'n realiteit gemaak deur my prinsesrok te maak. Ek wou soos 'n prinses lyk maar nogsteeds my spontane self uitbeeld. Ek het defnitief soos die Pretoria Prinses gevoel!!!

Sien alle inskrywings