Ek is iemand wat anders as almal wil wees. Daarom het ek nie besluit op die 'gewone organza' lap wat voorspelbaar is nie, maar eerder op 'n sagte chiffon ,van Christian Dior, met 'n titseltjie chantilly kant met swarofski kristalle. Ek het ook opgelet dat sagte lap nou in die mode is.

Sien alle inskrywings