Ek hou baie van buitegewone patrone met polka dots en check en ek wou graag uit staan by my matriekafskeid as die "iets anders". Ek wou nie die aandag trek as die een wie se rok te besig was nie, so ek het gegaan vir ‘n eenvoudige snit waar die check in my rok sou uitstaan. Die kleure het net logies gekom want waste kleure pas by check beter as rooi en swart? Die rok was perfek vir my en het my laat beeldskoon voel.

Sien alle inskrywings