Nostalgie en romatiek... my inspirasie. Ek hou van 'n "vintage look" wat my altyd laat terug dink aan dit wat was. Met my rok wou ek die nostalgie vasvang van 12 jaar se skool wat nou herinneringe word. Die room (nude) pastel was die kleur wat ek gekies het om die romatiek die beste uit te bring in my rok.Die vloeinde lyne het my laat dink aan lank lank gelede was daar.... my eie sprokies dag!

Sien alle inskrywings