Wat het ons dan anders verwag? Soos altyd het Kate Middleton nie teleurgestel nie. Gisteraand by die Bafta-toekennings was die hertogin van Cambridge stylvol, elegant en wraggies in die kol! Kon iemand haar nie ’n Bafta gee vir goeie smaak nie? Sy het loshande gewen met haar Alexander McQueen-skepping.

En die wenner is ...

Kate Middleton

Hier's die ander bekendes wat ons koppe laat draai het:

Hannah Bagshawe, Oscar-wenner Eddie Redmayne se vrou

Tom Ford

Sophie Turner

Michelle Williams

Teleurstellings op die rooi tapyt:

Tiziana Rocca

Noomi Rapace

Lees nou

Beyoncé vs. Adele

Nóg een vir Emma Stone

Lana del Rey se slim grimeertruuk vir rooi merkies