Somer 2012 is hier en die ontwerperspaar Malcolm Klûk en Christiaan Gabriel du Toit het vir diê reeks, genaamd "White Mischief", inspirasie geput uit die 1930's, met tikkies van koloniale Asië wat sigbaar is. Hierdie reeks is ook by die onlangse Mercedes-Benz Modeweek Afrika in Johannesburg vertoon .
Katryn
KLûK CGDT se gesofistikeerde ontwerpe lyk ongelooflik aan Katryn. Sien dit hier: