Ek het 'n prentjie gesien by die dame wat my rok gemaak het en het geweet dit is wat ek wou hê. Ek wou elegant lyk. Ek is dol oor die kleur "mink". Ek het goed gevoel in my rok en het my matriek afskyd baie geniet.

Sien alle inskrywings