N vriendin van my het so soort rok in di tydskrif gesien en het dadelik aan my gedink sy het dit toe ontwerp vir my die omblik toe ek di rok sien was ek verlief op die rok dit was WOW my rok se kleur sou n pinkerig kleur was maar daar was nie die soort materiaal ni so my tweede beste kleur was Pers en ja ek het soos n droom gelyk daardie aand

Sien alle inskrywings