Die oscars was verseker my grootste inspirasie !! Rooi tapyt en kamera flitse laat elke meisie soos 'n filmster voel !! Eva Longoria is my rolmodel en het ek my idee van matriekafskeidrok volgens haar styl aangepas. Ek het van die begin af besluit dat my rok baie elegant en stylvol moet wees. Ek hou van die klassieke voorkoms en geen valle en frille nie.

Sien alle inskrywings