In vandag se tye voel ons so ver verwyderd van sprokies en wonderwerke. Ek wou met my rok weer die wonderlike sjarme van 'n feëverhaal vasvang. Ek het besef dat ek, al was dit net vir 'n kort rukkie, ook soos 'n prinses in 'n sprokiesverhaal kon lyk-dat ek so oomblik myne kon maak. Ek voel getransformeer, nie net 'n vaal skoolmeisie nie, maar 'n prinses uit 'n sprokiesverhaal.

Sien alle inskrywings