My inspirasie vir my rok was die pou. Omdat pers en terquoise my gunsteling kleure is het ons daarop besluit, dit is ook deel van die pou se kleure.Daar is ook 'n skynsel van goud in en die krale werk is silwer. Die onderkant van my rok wou ons 'n ander effek gee as die gewone en het dit toe 'n veerrige tipe effek gegee. My rok is ook heelwat blink wat die skakeurings van die verskillende kleure in my rok uit bring.

Sien alle inskrywings