Die inspirasie vir my rok was die pouveer. Die kleure van die pouveer het my rok se kleur geinspireer. Die sagte tekstuur van die onderdeel is ook geinspireer deur die vere. 'n Pou is uniek, asook asemrowend en daarom wou ek gehad het dat my rok ook hierdie kenmerke sal hê.

Sien alle inskrywings