Op 13 Maart 2004 het my ma in die rok getrou. 7 jaar later was dit my matriekafskyd rok. Al wat ons moes verander was die bandjies. Ek was baie opgewonde om die rok te dra, ek het vir almal vertel ek gaan in my ma se trou rok. Niemand het geweet hoe dit lyk nie en was hulle nie verbaas nie...

Sien alle inskrywings