Ek wou nie iets allerdaags gehad het nie, maar iets wat my persoonlikheid uitbeeld en waarin ek ook gemaklik sou wees. So na `n lang gesukkel om tot `n finale besluit te kom oor watter rok my soos `n prinses sou laat voel op my groot aand het ek op `n prent afgekom met hierdie patroon en het sommer dadelik geweet dit is EK!! Ek was nie van die begin af 100% seker oor die kleur nie, maar met my soektog het ek op hierdie stunning groen materiaal afgekom en geweet dis die kleur!!!

Sien alle inskrywings