Dis die handsak van Learn to Earn, 'n organisasie wat vaardighede help ontwikkel en werk skep in voorheen benadeelde gebiede.

Bruin handsak van katoen met appliek- en borduurwerk (R290), Khanya Creations.

Beskikbaar by Love Project (072 972 2044) en The Rainbow Experience (021 422 1428).