En skitter met kleurryke bykomstighede!

Ons beveel dié juweliersware van die Jenna Clifford-reeks aan:

Jenna CliffordJenna Clifford

Om seker te wees dat jý sjiek bly dié winter, moenie die Jenna Clifford-uitverkoping misloop nie. Dit duur vanaf Saterdag 15 Junie tot 30 Junie 2013. Kry meer besonderhede op die Jenna Clifford-webtuiste.

[box:full:red:both]

Nóg bykomstighede wat jou uitrusting kan opkikker binne die SARIE-winkel

[/box]

Moenie van jou hare dié winter vergeet nie. Hierdie kopbande sorg vir 'n dramatiese flair.

LINKS: Diamanté-en-pêrel-haarband

REGS: Krale-haarband

Ook 'n handsak verleen maklik 'n tikkie kleur by enige uitrusting.

LINKS: Rooi palmtas

REGS: Handsak met neon detail