Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, en die eerste vrou van die VSA, Michelle Obama, is jou styl-ikone. Jy is 'n ware dame.

Jou klere is stylvol, klassiek en verfynd, en jy het die regte uitrusting vir elke geleentheid. Jy is lief vir rokke, en jou juwele-keuses is klassiek - nooit oordadig nie.

The Duchess of Cambridge enjoys the view from the top of the Spinnaker Tower in Portsmouth A photo posted by Kensington Palace (@kensingtonroyal) on

Die stempel van dié voorkoms is vroulikheid en die rokke in jou klerekas het klassieke snitte. Jy is nie bang vir kleur en patrone nie, dit hou jou voorkoms modern.

Hierdie items móét jy in jou kas hê vir 'n klassieke voorkoms: