En daar is nie net swemklere nie. By THE GRAND SHOP sal jy funky, quirky en geliefkooste items vind wat jy nêrens anders sal kry nie. Rock Princess Juweliersware (halfedelsteen-juwele vir hom & haar), Papa-Razi-palmhandsakke (wat lyk na 'n opgerolde glanstydskrif), Vilbrequin-swembroeke vir mans. Gaan loer gerus in vir meer hartitems... THE GRAND SHOP 35 Victoria Straat,
Ingang Van Kamp-straat
Kampsbaai, Kaapstad
Vir meer inligting kontak Tel: 021 438 2332 of besoek: www.thegrand.co.za