Die brug van my voet is baie hoog en as gevolg daarvan sukkel ek kom stewels te kry wat gemaklik pas. Hierdie is 'n kopie wat meer as een seisoen sal hou. Dis gemaklik en veelsydig - geskik vir alles van werk tot die naweek." - Colleen Eitzen

 


Stewel-sandaal, Plum

Vir die warmer weer, kyk uit vir die nuwe plat en gemaklike stewel-sandaal (R230), Plum.