Sy het dalk nie die toekenning vir album van die jaar gewen het nie, maar op die rooi tapyt was Beyoncé steeds ’n wenner. Gisteraand by die Grammy-musiektoekennings het sy gewys ’n vrou wat ’n tweeling verwag, hoef vir niemand ’n tree terug te staan nie. En sy het omtrent geskitter in haar rooi rok!

By gisteraand se Bafta-toekennings het Kate Middleton loshande gewen. Maar hiér was daar net een wenner ....

Beyoncé

Ons ander rooitapyt-gunstelinge:

Demi Lovato

Op die rooi tapyt:

Op die verhoog:

Carrie Underwood

Adele

Chrissy Teigen

Kelsea Ballerini

Die teleurstellings op die rooi tapyt:

Andra Day

Katy Perry

Elvana Giante

Girl Crush

CeeLo Green

Lees nou

Kate Middleton doen dit weer!

Beyoncé vs. Adele

Nóg een vir Emma Stone