Ek het dit self ontwerp en dis my unieke styl! wou nie graag my styl verloor nie en wou ook nie 'n "normale" rok hê nie. die onderkant het ek gesien op 'n foto van Amor Vittone in 'n Sarie onderhoud en was onmiddelik verlief daarop!! die rok beeld defnitief myself as mens uit!!

Sien alle inskrywings