Ek het in 2008 Mnr & Mej Wonnie by my skool gewen en moes in 2009 my kroon oorhandig aan die volgende Mej Wonnie. Die rok wat ek daardie aand aangehad het het my gedagtes aan die gang gesit. Ek wou ook nog altyd 'n outydse, maar steed moderne, tipe rok gehad het vir my matriekafskeid. Dit moes baie spesiaal gewees het omdat ek ook 2010 se Hoofmeisie was.

Sien alle inskrywings