My inspirasie het verander van dag na dag. Ek wou net nie dieselfde as al die ander meisies gelyk het nie... toe besluit ek "maak dit bont". Nico kon sy ore nie glo en het my verbaas aangestaar. Hy't gese dit sal 'n uitdaging wees en die eindproduk was beter as my wildste drome!Die rok is fantasties en ek het soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings