Dit was liefde met die eerste oogopslag. Ek het oorspronklik 'n kort ballerina styl rok in gedagte gehad en niemand sou my van plan laat verander het nie. My rok was die eerste rok wat ek gesien het toe ons by die boetiek instap en die stylkonsultant het daarop aangedring dat ek dit aanpas. Ek was daarteen gekant maar het toe tog en die res is geskiedenis. Ek het soos 'n prinses in die rok gevoel en gelyk.

Sien alle inskrywings